Nog ‘n stukkie Three Colours Red

Na 1uur 3 minute in die fliek, vind die volgende gesprek plaas tussen regter en model:

Judge: I wonder what I’d do in their pIace….The same thing.
Valentine: You’d throw stones?
Judge: In their place? Of course.  And that goes for everyone I judged. Given their lives, I would steal, I’d kill, I’d lie.  Of course I would.  All that because I wasn’t…in their shoes, but mine.

Om begrip vir iemand te toon, beteken nie jy stem saam met hom / haar nie.  My vorige post verwys.

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Mei 28, 2008, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 7 Kommentaar.

  1. ja boet. dis waar baie van ons ongemak vandaan kom – en ook ons oordeel. dink ek saam met jou.

  2. lol.

    Jy het my. Sus.

  3. Freddy, ek dink jy is oorsensitief. Almal is lief vir jou en niemand verdink jou van ‘n fallonormatiewe lewenshouding nie.

    Jy het my ook erg aan die dink gesit oor Angus, al dink ek waarskynlik nie wat jy sou wou hê nie. Ek wonder of mens regtig vir Angus kan kwytskeld van verantwoordelikheid vir die dinge wat sy volgelinge kwytraak. Ek wonder daaroor. Almal se^ “Angus is nice, maar . . .”

  4. Ag dankie Bertus! Ek verwag darem nie dat almal dieselfde moet dink nie. En ek is ingenome om jou opinie te kon hoor.

  5. Welkom terug, Spookasem (Soet Pienk). Se^ die een halfdooie vir die ander.

  6. narnia! narnia! doen narnia!
    (of enigiets anders.)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: