8

Danksy Platty en Maeree, hier volg 8:

8 Dinge waaroor ek passievol is

  • Musiek
  • Kinders
  • Humor
  • Dagdroom en fantasie
  • Kleur
  • My vrou
  • Seks
  • Kuns

8 Goed wat ek wil doen voor ek sterf

  • ‘n 4m x 2m skildery verf dat my hele lyf vuil is daarvan
  • Alaska besoek in die somer
  • ‘n Kampterrein beplan, bou en beplant – ‘n tipe healing centre vir groot en klein.
  • Mandela ontmoet (voor hy sterf…)
  • In ‘n lugballon sweef
  • Hierdie lysie klaarmaak

8 Goed wat ek gereeld sê

  • Ek wonder waar is dit?
  • Dit klink lekker!  Ja!
  • Uhm… koffie, asseblief.
  • Hoe laat wys dit?
  • Ek weet jy het MY opinie hieroor gevra, maar wat dink JY daarvan?
  • Jammer.
  • Actually
  • Lief vir jou.

8 Boeke wat ek onlangs gelees het

  • Ken Wilber: Integral Spirituality
  • Dirkie Smit: Neem, Lees!
  • Rinda Blom: A Handbook of Gestalt Play Therapy
  • 1 Petrus
  • ‘n ou Huisgenoot
  • Dibs in search of self
  • Albert Nolan: Jesus Today
  • Mattie Stepanek: Hope through Heartsongs

8 Liedjies wat ek oor en oor kan luister

  • Gabriel’s Oboe
  • Gabriella’s song
  • Theme from The Mission
  • Orinoco Flow
  • Simfonie nr 40 Mozart
  • Carmina Burana (Carl Orff), so hard as moontlik
  • Kyk hoe glinster die Maan (Laurika Rauch)
  • Hemel (Stef Bos)

8 Flieks wat ek al … baie gesien het

  • Blue
  • Red
  • Amelie
  • Lord of the Rings
  • Lion Witch & Wardrobe
  • Sound of Music
  • Gladiator
  • Lion King

Daar is niemand oor om te tag nie.

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on April 11, 2008, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 5 Kommentaar.

  1. Kyk hoe glinster die Maan (Laurika Rauch)
    Pragtig! Ek verlang altyd na my boetie as ek na daai liedjie luister. Ek sien jy’s ook ‘n Sound of Music waaier.

  2. dankie! Hehe!

    En ek kom kamp! Ek kan dalk help met n ander 1 op jou ‘wil doen’ lysie. Sal jou saamnooi…

  3. Seks!?

    Ook maar goed. Ek dink nie daar is veel ander tydverdrywe beskikbaar waar jy heen op pad is nie.

  4. ek dink ek is seker die enigste mens in die wereld wat die 1ste Lord of the Rings deurgeworstel het en gesweer het dat niks of niemand my by die res sal kry nie. Ek het nagmerries gehad van daai gedrogte!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: