My favourites

Nelba het my getag om my 5 gunsteling inskywings te verklap.

favourites

Dit oorvleuel so effens met my favourite flieks.

Maar hier is hulle:

Toiletpapier (oor Prinses Belle, Spiderman, slakke, miere, genadedood en toiletpapier)

Apocalypto (oor nog ‘n Mel Gibson fliek met ‘n astronomiese fakeblood rekening)

Konstruk (‘n foto wat ek geneem het waaroor ek my wou slaplag. Trouens, ek het.)

Selfopenbaring (‘n spotprentjie wat my bietjie geboul het)

Amelie en Life is Beautiful (oor ek nooit seker is wat is die verskil tussen droom en lewe nie).

En dan tag ek nou vir Maeree Maeree quite contrary. Sy is die ene wat die blogosfeer aan my bekend gestel het. Toe, Maria, wat is jou vyf bestes? (Update: Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir besoeke aan Maeree se blog nie.  Sal my leer om nie EERS weer te gaan kyk nie voor ek hiperlienks opsit nie.)

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Februarie 8, 2008, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 4 Kommentaar.

  1. gmph.
    en volgende week is die week van sexy en als!

  2. Ons wag in spanning, Meraai.

  3. Ek het gou gesoek op jou blog om te kyk of jy al iets oor “Fargo” geskryf het. Toe kry ek die boodskap: “Oh no! You’re looking for something which just isn’t here!”

    Waar is “Fargo”?

  4. George

    Fargo is by verre seker die fliek wat my die meeste ontstel het tot nog toe. Die ouens wat daardie fliek gemaak het, weet net hoe om humor so in te werk dat dit die brutaliteit van sekere tonele verhoog.

    Ek sal moet dink hieroor…😐

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: