stardust

stardust

“Do you see another world out there? No, you see a field. Do you see anything non human? No. And you know why? Because it’s a field!”

Die gatwag (want dis nie ‘n hek nie) hou al dekades lank wag by die muur. Maar dis aan die ander kant van hierdie grens wat die hoofkarakter Tristan agterkom wie hy regtig is, al lyk dit net soos ‘n veld.

Aan hierdie kant van die muur voel dit veiliger.

wall stardust

Aan die ander kant is baie konflik.  Selfs bekend as “Stormhold”.  Maar dis meer real as in die dorpie “Wall”.

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on November 27, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 4 Kommentaar.

  1. En, sjoe, bly Michelle Pfeiffer nie wonderlik nie? Al van Ladyhawke se dae af…

  2. Ek’s bly om Michelle Pfeiffer in so ‘n rol te sien. Alhoewel ek nie van haar in romantiese rolle hou nie, was A Midsummer Night’s Dream nog vir my die beste. Sy’s uitstekend. Bogenoemde fliek is op my lysie vir die vakansie. Dink jy nie Robert de Niro was verkeerd gecast nie?

  3. Ek het nogal gedink Robert de Niro is uitstekend gecast. Ek het nie dadelik gevang watter rol hy EINTLIK gekry het nie. Dis hilarious.

  4. Stardust!!!! Eks gek daaroor… en Robert De Niro was ‘n scream…

    Aan die ander kant van die muur wag die werklike lewe op ‘n mens.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: