Uittreksels uit ‘n kinderboekie

Ek kry eerlikwaar nie my 7-jarige se Engelse boekie vir haar deurgelees nie.  Ek eindig plat op die vloer.

Naam: Horns Only.  (Uitgewer: Maskew Miller Longman)

Hier is ‘n paar uittreksels:

“Can we come too?” Zebra and Monkey asked.

“No!” said Rhino.

“Oh, I wish we had horns,” said monkey.  “Then we could go to the party too.”

When they came to the party, Rhino let them in.  “Welcome,” he said.  “All animals with horns can join in the fun.”

En teen die einde:

“All the other animals with no horns could come too.  Elephant came, and Crocodile came, and Hippo came.  It was the best party ever!”

Is daar fout met my dat ek dit snaaks vind, of sou julle ook?

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on November 5, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 7 Kommentaar.

  1. Sou die horingneusvoël getel het as ‘n dier met ‘n horing?

    Kinderboeke is cool. Daar is een oor die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het. Geweldig snaaks.

  2. bhwahahahaaa! Daar steek ‘n stuk waarheid daarin ja….

  3. Hey, George, ek weet van daai boek! Is baie oulik… Dinges die molletjie nie op die einde op die skuldige nie?

    BatCat
    Jy kon jouself ook nie keer nie, ne?

  4. fout met jou??
    uhm…
    nooit!

  5. ‘n Mens sou ding Maskew Miller Longman sou van beter weet. As daar fout is met jou, dan’s daar fout met my ook. My mondhoeke het ook boontoe gekrul. Wat se^ jy vir jou dogter? Hoekom crack hierdie storie jou so op?

  6. Ek dink dat Afrikaners die enigste mense op aarde is wat vir so iets lag… Ons is mos onder druk van die Bybel grootgemaak. Dan, as ons groot is wil ons ons doodlag as iemand poep sê. Ek moes hierdie mentaliteit baie vinnig afskud toe ek die eerste boekie van my kind se eerste blaadjie omslaan en daar staan dit lewensgroot: “Poes”

    Poes is ziek reumatiek
    Dat zei dokter Jantje
    Stop hem gauw voor de kou
    Lekker in zijn mandje
    Geef hem dan als het kan
    Drinken maar geen eten
    Poes is ziek heeft reumatiek
    Poesje jij wordt beter

  7. Ek vang dit nie. Is dit iets met horings te doen wat snaaks is, of moet mens kinders hê om dit te vang?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: