De Gogelaar

Op elke balletjie staan ‘n groepie mense en skree vir diegene op die ander balletjies. Maar die blouballetjie-bevolking verstaan nie die rooibal-roekeloses nie. So hulle skree al hoe harder vir mekaar. Die groen-balletjie-groepie is nader aan die blou-bevolking, en praat soms saam op RSG, maar is ander kere gillend aan’t verskil.

balletjies

Dis baie uitputtend om brugbouer te wees. Elke balletjie dink jy bly op ‘n ander een.

strandbal

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Oktober 25, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 8 Kommentaar.

  1. Mag ons eendag ontdek ons is nie afhanklik van ons balletjies nie. Mag ons vlerke groei, en vlieg soos arende, en saam gesels oor die wondere van al die baie balletjies daar onder, tog so eenders in hul grote, grote diversiteit.

  2. En is EK nou nie bly ek het vandag hier ‘ingeval’ nie!!!!
    🙂

  3. tehehe
    tone krul skoon

  4. Platterfuss! Jyt kom inval! Lekkerrr.
    Hugo is the Boss.
    Maeree, ek is bly jou tone is skoon.

  5. My ballon is gebars en ek het die grond hard getref. Dis die beste ding wat enige mens kan oorkom.

  6. Ag nee, carien! Dis goed, want jy’s vry van jou ballon. Maar dit kan beter: jy kan leer VLIEG!😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: