Donnie Darko


Ek brand om iets hieroor te skryf, maar ek verstaan nie lekker wat aangaan nie.

Hulp?

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Augustus 7, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 4 Kommentaar.

  1. Oe, Donnie Darko is ‘n fantastiese fliek, die beste verrassing in jare. Kyk by die Wikipedia-inskrywing oor Donnie Darko. Daar is ook ‘n link na ‘n FAQ wat jou behoort te help.

    Donnie Darko is een van daardie flieks wat jy op ‘n “normale” manier kan verstaan, en dan ook op ‘n bo-natuurlike (?) manier, amper soos K-Pax.

    Ek dink jy sal baie parallelle met geloof kan trek (die taak wat Donnie op homself moet neem om die wêreld te red ens.)

  2. Ek moes ook eers wikipedia na ek gekyk het om agter te kom wat aangaan.

    Doen “Blade Runner, Director’s Cut” as jy tyd kry.

  3. Ek was vir ‘n oomblik verward gewees. Ek het die movie verwar met Donnie Brasco…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: