Nico, the Cop

Ek is seker iemand uiter iewers in een of ander fliek vir die polisie:

“Just get out of my hair!”
(Ek torring gewoonlik nie aan hierdie tipe foto’s nie.)

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Maart 27, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 4 Kommentaar.

  1. Jou luis!šŸ™‚

  2. Dit kan natuurlik aangesien word vir ‘n rysafleweringswa iewers in Thailand… Jy moet vertroud wees met die Asiese aksent om daai grappie snaaks te vind. Soos in flied lice en Bligdet Jones…

  3. Man, gee net een of ander tipe van vermelding of erkenning as ek ‘n grap maak.

  4. Ek is baie jammer, Lam. Moet erken, jy het my nogal laat giggel. Maar my verbeelding het te veel op loop gegaan met Bridget Jones se haredos vol vliegies en luise – jou skuld! Daai movie was gans te irriterend om iets oor te skryf. (Ag nee, hier doen ek dit.)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: