De la Rey en Hofmeyr

Hou duime vas. Een van die voordele van poppekas hou, is dat jy vir die kinders ‘n verstaanbare boodskappie gee… met uitsonderlike geleenthede daarin verborge om sommer vir die grootmense ‘n heel ander boodskap deur te gee. Dit beteken dat die mense dikwels die kinders se reaksies geniet, en na die tyd agterkom wat het HULLE gehoor.

Sondag kom De la Rey aan die beurt.

Genade, ja, Maeree. Ek het agtergekom: “Thou shalt never maketh promises on the blogosphere.”

Kan enigiemand my help verstaan waarom Steve Hofmeyr so graag sy geselsie met Zuma met almal wou deel? Dit sou vir my meer sin gemaak het as Zuma geskryf het oor sy onderhoud met Steve.

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Maart 2, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 1 Kommentaar.

  1. de la rey het verlede sondag by ons aan die beurt gekom – video en al. die diens het gegaan oor vrede in ‘n geweldadige wêreld.

    het steve met zuma gesels?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: