Gospel According to the World’s Greatest Superhero

Ek is in my skik. Hierdie boek kry ek vir my verjaarsdag.
Ek is kwaad. Dit is nog nie hier nie.

About fredddels

Ek dink alles kan geld as teks. Dis jou bril en jou eetlus wat bepaal wat jy raaklees.

Posted on Februarie 23, 2007, in Uncategorized. Bookmark the permalink. 4 Kommentaar.

  1. verjaar!? wanneer het jy verjaar?! (ek onthou vaagweg iets van êrens in feb).
    HOEKOM HET JY NIE VIR ONS GESÊ NIE!
    dan het jy nog ander nice geskenke ook gekry. nou’s dit te laat.

  2. Geluk, so is jy ‘n vis of ‘n waterdraer? Visse rule die waves!

  3. Ek verjaar 23ste en is dus ‘n vis. Soos ek Maeree ken, is daar dan nou ‘n fizzer in die pos.

  4. nee freddy, vars vis uit die see.
    (inni pos)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: